Who's been accused of corruption and who's excelled in the past? See Part 1 of our look at the Cabinet.
"ANC chairperson Baleka Mbete says Helen Zille’s participation in a government lekgotla means she understands that “behaving like you are going to secede… is not a good idea""."
WYLE Tertius Myburgh, op 'n tyd redakteur van die Sunday Times en aangewese ambassadeur na Amerika, het gegrap dat konsultante soos ouens is wat al die mooiste vroue in die dorp ken, maar nie weet hoe om liefde te maak nie.
IT WAS THE LATE Tertius Myburgh, editor of the Sunday Times, who quipped that consultants are like chaps who know all the best looking women in town but don't know how to make love.
DAAR heers groot afwagting dat die ANC se besluit om Max Sisulu as speaker van die parlement aan te stel, dui op 'n opregte begeerte om LP's 'n kampvegter te gee om ministers en ANC-kaders in die regering behoorlik aanspreeklik te hou.