Helen Zille, premier of the Western Cape and leader of the Democratic Alliance, has said she doesn't want to prolong 'mud-slinging' with the ANC, but certain issues bother her.
Former ANC minister Kader Asmal has added his voice to calls for a review of the ethics rules for MPs and members of the executive, as well as rules for election campaign financing.
DIE luide, selfs histeriese, uitinge van opposisiepartye oor die bedreiging wat 'n tweederde-meerderheid vir die ANC vir die Grondwet kan inhou, het die verkeerde aandag getrek en versluier 'n baie meer verraderlike en stelselmatige bedreiging vir di? dokument - met of sonder die heerlik emotiewe 66,6%-meerderheid.
THE HARD - if not hysterical - sell by opposition parties about the threat an African National Congress two-thirds majority could wreak on South Africa's Constitution attracted the wrong attention and masked a far more insidious and systemic threat to the Constitution, one that exists with or without the deliciously emotive 66,6% majority.
Die speaker van die parlement, Gwen Mahlangu-Nkabinde, se besluit om die debiteureboek te koop van een van die reisagente wat met die sogenaamde Travelgate-sage te doen gehad het en sodoende te verhoed dat die betrokke parlementslede gedagvaar kan word vir die gesteelde geld, is deel van 'n patroon van eiegeregtigheid by die regerende party en laat die vraag ontstaan of waghondinstansies wat teen sulke optrede moet waak, hul werk doen.