N? minder as 60 dae in sy pos in die Jacob Zuma-era stem party van die land se voorste ekonome saam dat Tito Mboweni, president van die SA Reserwebank, die volgende vyf jaar nog in die pos sal aanbly.
As numerous deadlocks loom over wage negotiations, economists say the recession heightens the counter-productivity of a recent spate of strikes.
IN die dae n? die verkiesing het die rand teen sowat R8,70 teenoor die dollar verhandel - baie beter as die swakste vlakke van ongeveer R11,85 per dollar wat bereik is toe die volle omvang van die w?reldwye krisis in Oktober 2008 duidelik geword het.
Jacob Zuma looks assured of the presidency, but he now has to deliver on expectations as the economy slides into recession, analysts say.
TOEKOMSKUNDIGES van vroeg in die 20ste eeu het wonderlike beelde opgetower van wat op ons wag.