HET jy al ooit gewonder hoekom jou vriend Koos, wat vroe?r 'n maatskappy bestuur het, skielik weg is en by dieselfde maatskappy as 'n spesialis op sy terrein konsultantwerk begin doen het, en omdat hy so besig was, 'n bestuurder vir die nuwe Bentley moes aanstel om sy kinders van die nuwe huis wat hy in die luukse woonbuurt gekoop het, na die eksklusiewe private skool te neem?
Banking group Absa's chief operating officer will be retiring to pursue personal business interests.
Rupert Pardoe was die laaste senior uitvoerende amptenaar van buite die groep wat bestem was om Absa se baas te word. Pardoe, wat sy tande by Anglo American geslyp het, het nie ingepas nie en is nie juis met ope arms verwelkom nie.
South African consumers will continue facing tougher economic conditions as the financial crisis bites, says Absa in its full-year results.
Over-indebted consumers are able to apply for protection with debt counsellors, preventing banks from attempting to recover funds for more than 90 days, says Absa.